Stoppie Ludowa afrykańska

Lyrics

  • Song lyrics Redakcja
|: Stoppie, wie't vir jou gemaak,
Dat jy vanaand so lekker smaak? :|

|: Dit is die skollie booi wat op die railway werk,
Stoppies draai van sy railway geld. :|

|: En as die windjie so lekker draai,
Daar onder by die rokers draai. :|




Rate this interpretation
contributions:
Redakcja
Redakcja
anonim