Afrikaners is plesierig Ludowa afrykańska

Lyrics

  • Song lyrics Redakcja
Afrikaners is plesierig,
Dit kan jy my glo,
Hulle hou van partytjies,
En dan maak hulle so:
Eers draai die ou vroutjie
En dan draai haar ou man,
En hy vat om haar lyfie
En dan draai hulle saam.
Goeie nag, my ou vroutjie,
Goeie nag, my ou man!
Oor 'n week 'n partytjie,
En dan draai ons weer saam.




Rate this interpretation
contributions:
Redakcja
Redakcja
anonim