Aai, aai, die Witborskraai Ludowa afrykańska

Lyrics

  • Song lyrics Redakcja
1. Aai, aai, die Witborskraai!
Hiervandaan na Mosselbaai
Hooggevlieg en laaggeswaai,
By die groot see omgedraai.

2. Raai, raai Janpiet Kepaai
Het sy rietgeweer gelaai,
Tier gaan skiet by Mosselbaai,
Nooit nie weer daar omgedraai.

3. Fooi, fooi, Stefaans du Toit
Het gaan kuier by 'n nooi
Met sy rietperd in die Baai,
Daadlik weer daar omgedraai.




Rate this interpretation
contributions:
Redakcja
Redakcja
anonim